Besoek aan Andretti speedlabs

Vir 'n spanbou oefening het ons besoek afgelê by die Andretti Speedlabs in Rosswell, noord van Atlanta.

Die ingang van die Andretti speedlabs. Buite is luidsprekers wat die hele tyd geluide van verbyjaende resieskarre speel!

Die gedugte span voor die groot wedren! Van links af: Chris Joubert, ekke, Shane en Sandra Galer (van Engeland).

Hier trek ek weg in my blitsige nommer 17. My wedren naam was Rubens. Dit het gehelp dat ek die feit dat ek nie eerste was nie kon wyt aan "team orders"! Dit was groot sports en 'n baie goeie manier om van vlugflouheid te vergeet!

Terug na Mei-Junie 2002 argief bladsy

Terug na hoofbladsy