Retief de Villiers se webruimte

Ek is 'n lid van die Fujigroep!

Hierdie eenvoudige stel web bladsye is om my familie en vriende in staat te stel om op datum te bly met my besoeke aan die VSA. Enige ander besoekers is ook welkom.

Besoek gerus my Internet Foto album by Fotopic.net deur te klik op hierdie logo:

Besoeke aan die VSA:

Januarie-Februarie 2003

Los Angeles en omgewing

November-Desember 2002

Los Angeles, rit vanaf Monterey kuslangs suid met die PCH (Pacific Coast Highway) tot by Los Angeles deur die beroemde Big Sur omgewing.

Mei-Junie 2002

Atlanta, Boston, Houston, Los Angeles (o.a. sonsverduistering op 10 Junie 2002) en Santa Barbara

Maart 2002

Los Angeles (o.a. Universal Studios)

Januarie 2002

Los Angeles (o.a. LA Auto show en sneeu in die San Gabriel berge)

Desember 2001

Los Angeles, Chicago en Atlanta

Ek kan gekontak word by retiefdv by hotmail punt com (vervang "by" met "@" en "punt" met "." en skryf alles aaneenlopend). Ek skryf maar my e-pos adres in hierdie formaat sodat die pespos oes-enjins nie my e-pos adres kan lees nie.

NG Kerk Strand-noord - Multimedia komitee diensrooster

Jongste opdatering gedoen op 29 Januarie 2004