Oakwood woonstelle, Marina del Rey

Hoofingang na die Oakwood woonstelkompleks in Via Marina straat, net oorkant die groot marina vol seiljagte van Marina del Rey.

Die onderste balkon hier voor is ons woonstel.

Ons eetkamertafel, wat maar meer dien as kantoor as enige iets anders.

Die swembad by Oakwood.

Steaks word reggekry om te braai op die gasbraaiers langs die swembad.

Terug na hoofbladsy