Snaaksighede

Foeitog!

Hierdie ou wil seker maak sy reuse oordadige bakkie beleef géén hindernis in die proses om wêreld verhitting te veroorsaak nie! Hierdie uitlaatpyp se deursnit is seker 20cm.

Dis ook net in Amerika waar 'n mens 'n orkes met die naam "Cadillac Angels" sal kry!

Ek wonder of hierdie tannie verjaar?

Oorspronklike formaat vir 'n tandaarts uithangbordjie.

Amerikaanse voordeurmatjie!

Hierdie bakkie is darem so 'n bietjie minder knap as 'n Datsun 1200.

Terug na Mei-Junie 2002 argief bladsy

Terug na hoofbladsy