Terugreis na Kaapstad

Vlug BA268 het 20:45 op 18 Desember 2001 uit Los Angeles vertrek en om 15:20 op 19 Desember 2001 op Heathrow lughawe geland. Op pad het die son oor Groenland opgekom. Hierdie foto wys iets van die ongelooflike toneel uit die lug. Ongelukkig is dit baie moeilik om af te neem teen die son en met die weerkaatsings teen die vliegtuig se ruit.

Terug na Desember 2001 argief bladsy

Terug na hoofbladsy