Harvard en MIT (Massachusetts Institute of Technology)

Iets in Boston wat 'n mens moet sien is Amerika se akademiese bakermatte (amper op Stellenbosch se vlak). Daar is nou maar net iets aan 'n Universiteit se atmosfeer wat baie lekker is om te beleef.

 

Geboue by Harvard.

Beroemde vooraansig van MIT.

Terug na Boston bladsy

Terug na Mei-Junie 2002 argief bladsy

Terug na hoofbladsy