Carmel

Carmel is die mooiste dorpie wat ek nog in Amerika gesien het. Dit is net suid van Monterey.

Daar is 'n hele klomp geboue in Carmel gebou volgens hierdie styl. Ek het selfs nuwe geboue in aanbou gesien wat so lyk.

Toneel in Carmel se hoofstraat.

Hierdie straat loop langs die strand in Carmel. Die eiendomspryse hier moet stratosferies hoog wees.

Hierdie huis, wat op die see uitkyk, lyk of dit uit 'n storieboek kom.

Terug na November-Desember 2002 Argiefbladsy

Terug na hoofbladsy