Metaalkunswerk

Tydens ons rit met die Mulhollhand Highway het ons op hierdie kunswerk afgekom. Die man aan wie die kunswerk behoort het met ons gesels, die enjinkap oopgemaak (!!!!!) en gesê ons kan maar soveel foto's neem as wat ons wil. Ter wille van die on-ingeligtes, hierdie kunswerk is 'n Ferrari 355 spider.

Géén verder beskrywing is nodig nie!

Terug na Januarie 2003 argief bladsy

Terug na hoofbladsy