Vlug van Frankfurt na Los Angeles

Maandag 4 Maart 2002: Vandag het ek van Frankfurt lughawe (na die vorige nag se vlug vanaf Kaapstad) gevlieg na Los Angeles. Ons het weer oor Groenland gevlieg, op 'n kristalhelder dag. Die uitsig oor die sneeubedekte landmassa was ongelooflik en ek hoop hierdie foto's gee iets daarvan weer.

Uitsig oor berge van Groenland. Op die foto links kan dele   van die bevrore see tussen die berge gesien word.

Pak-ys in Hudsonbaai noord-oos van Kanada.

Terug na hoofbladsy