Ons blyplek in Thousand Oaks

 

So lyk die aansig van die woonstel. Ons woonstel is op met die trappe en dan regs. Die venster by die bopunt van die trap is by ons eetgedeelte. Die klein venstertjie is my badkamer.

So lyk my slaapkamer.

Hierdie is die sitkamer. Die groot skuifdeur na die balkon is sigbaar aan die linkerkant.

Hier is die kombuis.

 

Spesiaal, op versoek van Engela, hier is die badkamer!

Hierdie eekhoring is op die trapreëling op pad na ons woonstel. Hier is baie van hulle in die akkerbome.

Hier is 'n eekhoring uiteindelik op dia balkon! Die foto is effens dof - geneem deur die inseksif.

Terug na Desember 2001 argief bladsy

Terug na hoofbladsy