USS Cassim Young

Die USS Cassim Young is 'n tweede węreld oorlogskip in die Boston hawe, vasgemeer naby die USS Consititution. Die skip het glo 'n Japanese kamikazi aanval oorleef.

Bo op die skip se dek, soos gesien van voor en van agter. Kanonne kyk in alle rigtings.

Diepteladings en torpedo's op die dek.

So lyk die siekeboeg! Die plek is glo te klein vir operasies en dan het hulle die offisiersmenasie maar daarvoor gebruik (seker darem na etes!).

Terug na Boston bladsy

Terug na Mei-Junie 2002 argief bladsy

Terug na hoofbladsy