Hoffman Estates, Illinois

9-12 Desember 2001 - besoek Hoffman Estates, naby Chicago

Die belangrikste ervaring wat ek gehad het by Hoffman Estates, was die koue. Die een oggend was dit -7C! Hierdie foto hier onder wys hoe my kar die volgende oggend gelyk het. Gelukkig het 'n ander motoris sy "ice scraper" vir my aangebied om my ruite te kon skoon skraap sodat ek kon ry! Dit lyk my dit is standaard toerusting vir 'n kar daar rond, behalwe dat die motor huurmatskappye nie daaraan dink vir hulle kliënte nie.

Terug na Desember 2001 argief bladsy

Terug na hoofbladsy