Hierdie eenvoudige stel web bladsye is om my familie en vriende in staat te stel om op datum te bly met my besoeke aan die VSA. Enige ander besoekers is ook welkom.
Besoek gerus my Internet Foto album by Fotopic.net deur te klik op hierdie logo:
Besoeke aan die VSA:
Los Angeles en omgewing |
|
Los Angeles, rit vanaf Monterey kuslangs suid met die PCH (Pacific Coast Highway) tot by Los Angeles deur die beroemde Big Sur omgewing. |
|
Atlanta, Boston, Houston, Los Angeles (o.a. sonsverduistering op 10 Junie 2002) en Santa Barbara |
|
Los Angeles (o.a. Universal Studios) |
|
Los Angeles (o.a. LA Auto show en sneeu in die San Gabriel berge) |
|
Los Angeles, Chicago en Atlanta |
Ek kan gekontak word by retiefdv by hotmail punt com (vervang "by" met "@" en "punt" met "." en skryf alles aaneenlopend). Ek skryf maar my e-pos adres in hierdie formaat sodat die pespos oes-enjins nie my e-pos adres kan lees nie.
Jongste opdatering gedoen op 29 Januarie 2004