Argief - Januarie 2002

Hierdie bladsy bevat skakels na inligting en foto's tydens my besoek aan die VSA in Januarie 2002.

7-8 Januarie 2002 - reis tussen Kaapstad en Los Angeles (via Frankfurt)

Blyplek in Marina del Rey, Los Angeles

Venice Strand, Los Angeles

Liederlike kontrepsies (toevallig is hier meestal Amerikaanse voertuie!)
Interessante voertuie, nie noodwendig mooi nie, maar darem nie liederlik nie
Klassiek, stylvol en baie mooi (toevallig is hier baie min Amerikaanse voertuie!)

Malibu Canyon en huise langs PCH (Pacific Coast Highway)

Marina del Rey - langs die Marina

Ocean Front Walk, Venice strand

Sondag 20 Januarie 2002 - Besoek aan Saddleback Church

Venice se kanale

30 Januarie 2002 - Sneeu op San Gabriel berge en reis deur Santa Monica berge

02 Februarie 2002 - Daglange reis deur die sneeu bedekte San Gabriel berge!

Terug na hoofbladsy